Gabriella en die Hertog van harte. Marga Jonker
Material type:
TextPublication details: Cape Town; Tafelberg; 2015. Description: 127 pages; 21 cmISBN: 9780624073123"DDC classification: AJF JONK
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Leandra Public Library | Fiction | Children's Area | AJF JONK (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803186549 |
Browsing Standerton Regional Library shelves, Shelving location: Children's Area, Collection: Fiction Close shelf browser (Hides shelf browser)
|
|
|
|
|
|
|
||
| AJF JACO Z is vir Zackie; die rowwe resies. | AJF JACO Z is vir Zackie; die vreemde fossiel. | AJF JACO 101 Spook grappe | AJF JONK Gabriella en die Hertog van harte. | AJF KULS Die grafsangers | AJF KULS Die geheim van die nuwe hoof | AJF KULS Zita |
Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sportperd internasionale ruiterkunskompetisies gewen het, is nou vergete. Donnabelle is twintig jaar oud en afgetree. Dit is waarom Gabi so graag haar twee vullens wil opspoor – om iets van haar ma op hulle stoetplaas lewend te hou. Die soektog lei haar na ’n landbouskool in die Kaap . . . Maar kan ’n Bolandse perdefluisteraar ’n plaasmeisie van Namibië iets oor perde leer?
Book
There are no comments on this title.