Karamel se bene bewe / van Baalen, Theresa
Material type:
TextPublication details: Pretoria; LAPA Uitgewers 2021 Description: Unnumbered color illustrations 28 cmISBN: 9780639608273 (Paperback)DDC classification: AKF VANB Summary: Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat 'n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
| Item type | Current library | Collection | Shelving location | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Lydenburg Public Library | 839.363 BAAL (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3228200024336 | |||
Book
|
Graskop Public Library | AKF VANB (Browse shelf(Opens below)) | Available | 33228031103650 | |||
Book
|
Mashishing Public Library | 800: Literature | Fiction | 839.363 BAAL (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803184108 | |
Book
|
Volksrust Public Library | Fiction | Children's Area | AKF VANB (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3228200045360 |
Browsing Lydenburg Regional Library shelves, Shelving location: Fiction, Collection: 800: Literature Close shelf browser (Hides shelf browser)
| No cover image available No cover image available |
|
|
|
|
|
||
| 808.8385 SITH Umthombo wothando: izindaba zesiZulu zamazinga aphasi naphezulu/ | 813.6 KELL Return to the willows | 839.363 BAAL Karamel se bene bewe / | 896.397751 KHOA Matswakabele 5 | 896.39862 MBHE ICALA KALIBOLI | 896.39893 MTSW Latjhinga emini / |
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat 'n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
Kids
Book
There are no comments on this title.