Dagboek Van 'n Wimpy Kid: Koue Voete / Kinney, Jeff
Material type:
TextPublication details: South Africa: Penguin Random House South Africa; 2020 Description: 217 pages Illustrations 20 cmISBN: 9781485900573 (Paperback)DDC classification: AJF KINN Summary: n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
| Item type | Current library | Call number | Status | Date due | Barcode |
|---|---|---|---|---|---|
Book
|
Lydenburg Public Library | AJF KINN (Browse shelf(Opens below)) | Available | 3322803183564 |
n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?
Kids
Book
There are no comments on this title.