01396nam a2200229 b 4500003000500000005001700005008004100022020003000063040002300093041001400116082001300130100001700143245007000160260005300230300004500283520074000328521000901068648001301077650002701090654002801117700002101145322820260210152418.0210805s9999 xx 000 0 AFR d a9780799375558 (Paperback) bEnglishc3228eRDA dAfrikaans aAJF PALM aPalmer, Jose 0aTippie en die braai /bLeer my lees vlak 2: Boek 10cPalmer, Jose aPretoria, Suid Afrika :bLAPA Uitgewers ,c2015. a24 pages :bColour, illustrationsc21 cm a“DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 2-boekstel: 1. Tippie en die boom 2. Tippie en die haas 3. Tippie en die duur mat 4. Tippie en die leer 5. Tippie en die uil 6. Tippie se neus jeuk 7. Tippie en die mier 8. Tippie se kous 9. Tippie soek 'n boek 10. Tippie en die braai”-- Publisher’s description. aKids xElephant xAfrikaans kids stories xAfrikaans kinderstories aZinelda McDonald