01158nam a2200169 4500003000500000005001700005008004100022020001800063040002000081082001200101100001900113245001500132250001900147260003600166300002300202520076300225322820240808111401.0240808b sa ||||| |||| 00| 1 AFR d a9781776351718 aRDAcOCLCd3228 aAF SPRU aSpruyt, Marie. aDroomboom. aFirst edition. aMidrand;bLAPA uitgewers;c2022 a290 pages;c20 cm. aMariaan de Jongh word 'n skrywersverblyf in ’n klein Ierse dorpie, Killaloe, aangebied en gryp die geleentheid aan. Sy kan fokus op haar vertaling van die tesis oor Afrikamites en -legendes. Belangriker egter, sy kan Suid- Afrika en die trauma van die studente opstande agterlaat.Sy kan vergeet van die geweld en haar kollega, Sean, se dood. Sy kan weer mens word. Ierland, met sy magiese landskap, legendes en kleindorpse rustigheid, oorrompel haar. Sy maak nuwe vriende en begin selfs ’n tentatiewe verhouding met Declan. Wanneer sy egter uitvind dat hy bande met die Ierse Republikeinse Weermag het, besef sy dat geweld en gevaar oral aanwesig is. Droomboom is ’n verhaal van vergifnis en aanvaarding, en die helende krag van vriendskap en liefde.