@book{780838,
	author = {Kulsen, Anzil and Wallace Stephen},
	title = {Die geheim van die nuwe hoof},
	publisher = {Tafelberg;},
	year = {2020.},
	address = {Cape Town;},
	edition = {First edition.},
	note = {Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos ‘n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar’s ‘n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk!

Toe Kurt-hulle se idee vir ‘n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle ‘n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied – met verrassende gevolge . . .
https://theronbooks.com/books/bitterbosbende-geheim-nuwe-hoof/}
}
