Kinney, Jeff

Dagboek Van 'n Wimpy Kid: Koue Voete / Kinney, Jeff - South Africa: Penguin Random House South Africa; 2020 - 217 pages Illustrations 20 cm

n Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur.
Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef?

Kids

9781485900573 (Paperback)

AJF KINN