00998nam a22001697a 4500003000500000005001700005008004100022020003000063040002400093082001300117100001700130245005700147260006000204300003600264520051900300521000900819322820260526123220.0260526b sa ||||| |||| 00| 0 eng d a9781485900573 (Paperback) aMPLbEngc3228dRDA 0aAJF KINN aKinney, Jeff aDagboek Van 'n Wimpy Kid: Koue Voete /cKinney, Jeff aSouth Africa:bPenguin Random House South Africa;c2020 a217 pagesbIllustrationsc20 cm an Sneeustorm veroorsaak dat Greg Heffl ey se skool moet sluit, en sy buurt verander in ’n ysige slagveld. Vyandige groepe baklei om grondgebied, bou enorme sneeuforte en voer epiese sneeubalgevegte. En Greg en sy getroue beste vriend, Rowley Jefferson, beland in die spervuur. Greg en Rowley moet bondgenootskappe, verraad en oorlogbendes in ’n stryd om oorlewing trotseer terwyl die buurt in chaos verval. Sal Greg en Rowley as helde uit die stryd tree wanneer die sneeu smelt? Gaan hulle hierdie dag oorleef? aKids