<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?>
<mods xmlns:xsi="http://www.w3.org/2001/XMLSchema-instance" xmlns="http://www.loc.gov/mods/v3" version="3.1" xsi:schemaLocation="http://www.loc.gov/mods/v3 http://www.loc.gov/standards/mods/v3/mods-3-1.xsd">
  <titleInfo>
    <title>Hekel en Word Heel</title>
  </titleInfo>
  <name type="personal">
    <namePart>De Kock, Nadia</namePart>
    <role>
      <roleTerm authority="marcrelator" type="text">creator</roleTerm>
    </role>
  </name>
  <typeOfResource>text</typeOfResource>
  <originInfo>
    <place>
      <placeTerm type="code" authority="marccountry">sa</placeTerm>
    </place>
    <place>
      <placeTerm type="text">Pretoria</placeTerm>
    </place>
    <publisher>LAPA Uitgewers</publisher>
    <dateIssued>2019</dateIssued>
    <issuance>monographic</issuance>
  </originInfo>
  <language>
    <languageTerm authority="iso639-2b" type="code">eng</languageTerm>
  </language>
  <physicalDescription>
    <form authority="marcform">print</form>
    <extent>152 Pages Colour illustrations 28 cm</extent>
  </physicalDescription>
  <abstract>Hekel 'n pad na genesing Hier is 'n hekelboek met 'n verskil. Vir die eerste keer in Afrikaans vertel vroue hoe hekel hulle deur moeilike en donker tye gehelp het. Stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, die dood van 'n kind tot emosionele en fisieke mishandeling. Een-en-twintig dapper vroue maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Omstandighede wat nie verander kan word nie, word deurgaans op 'n konstruktiewe en kreatiewe wyse hanteer en Hekel en word heel vier hierdie vroue se onblusbare gees. Die leser sal vol hoop voel ná die lees van die stories. Ons het 'n motief vir elkeen van hierdie een-en-twintig vroue se storie ontwerp en dit gebruik om persoonlike en huishoudelike artikels mee te maak. Gevorderde tegnieke is deurgaans gebruik om die beste moontlike eindresultaat te verkry. Entoesiastiese beginners sal ook geskikte patrone hier vind en daar is verwysings na hulpbronne indien dit nodig sou raak. Laastens het ons helder kleure ingespan, bont genoeg om jou dag mee op te vrolik. Hierdie is 'n handwerkboek met die eienskappe van 'n selfhelpboek. Die boek bevat een-en-twintig verhale met een-en-twintig gepaardgaande projekte en patrone, wat jou kan help om enige verlies, werkverwante stres, depressie, siekte of trauma te verwerk. Dit is iets soos die hekel weergawe van 'How to make an American quilt'.</abstract>
  <targetAudience>Adults</targetAudience>
  <note type="statement of responsibility">De Kock, Nadia and Steyn, Hilda</note>
  <classification authority="ddc">746.434 DEKO</classification>
  <identifier type="isbn">9780799384840 (Paperback)</identifier>
  <recordInfo>
    <recordContentSource authority="marcorg">MPL</recordContentSource>
    <recordCreationDate encoding="marc">260513</recordCreationDate>
    <recordChangeDate encoding="iso8601">20260527171154.0</recordChangeDate>
    <languageOfCataloging>
      <languageTerm authority="iso639-2b" type="code">Eng</languageTerm>
    </languageOfCataloging>
  </recordInfo>
</mods>
