| 000 | 01515nam a2200241 b 4500 | ||
|---|---|---|---|
| 005 | 20240919133649.0 | ||
| 008 | 220713s9999 xx 000 1 AFR d | ||
| 020 |
_a9781485904700 _qpbk |
||
| 040 |
_aRDA _cOCLC |
||
| 041 | _2A | ||
| 082 |
_aAF GERD _223 |
||
| 100 | _aTaljaard, Gerda | ||
| 245 | 0 |
_aVier susters _cby Gerda Taljaard |
|
| 260 |
_aKaapstad; _bPenguin Random House Suid- Afrika (Edms.) Bpk.; _c2021. |
||
| 300 |
_a271 pages; _c23 cm. |
||
| 500 | _aOp Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag. Ivy, die jongste, wil ’n onbevange lewe hê, ’n ander werklikheid waar sy kan liefhê wie sy wil. Sy skaar haar by die Stormjaers wat Smuts en sy oorlog in die wiele probeer ry. Sophié staan by die regering; haar man se ambisie en loopbaan hang daarvan af. Beatrice hunker na haar Boas, al het sy hom doodgewens. Terwyl elkeen die struwinge van die tyd aan eie lyf voel, is dit Kietie wat verder as haar drie susters sien. Waar Domenico Valente, ’n Italiaanse krygsgevangene, sy verskyning maak, word die spanning op die spits dryf. Gerda Taljaard se Vier susters is ’n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer. | ||
| 650 |
_aRoman afrikaans _9179889 |
||
| 942 |
_y375 _zRosinah Mosako |
||
| 942 |
_2ddc _cBOOK |
||
| 942 |
_2ddc _cBOOK |
||
| 942 |
_2ddc _cBOOK |
||
| 942 |
_cBOOK _2ddc |
||
| 999 |
_c665559 _d665558 |
||