| 000 | 01992nam a22001937a 4500 | ||
|---|---|---|---|
| 003 | 3228 | ||
| 005 | 20260527171154.0 | ||
| 008 | 260513b sa ||||| |||| 00| 0 eng d | ||
| 020 | _a9780799384840 (Paperback) | ||
| 040 |
_aMPL _bEng _c3228 _dRDA |
||
| 082 | 0 | _a746.434 DEKO | |
| 100 |
_9163719 _aDe Kock, Nadia |
||
| 245 |
_aHekel en Word Heel / _cDe Kock, Nadia and Steyn, Hilda |
||
| 260 |
_aPretoria: _bLAPA Uitgewers _c2019 |
||
| 300 |
_a152 Pages _bColour illustrations _c28 cm |
||
| 520 | _aHekel 'n pad na genesing Hier is 'n hekelboek met 'n verskil. Vir die eerste keer in Afrikaans vertel vroue hoe hekel hulle deur moeilike en donker tye gehelp het. Stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, die dood van 'n kind tot emosionele en fisieke mishandeling. Een-en-twintig dapper vroue maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Omstandighede wat nie verander kan word nie, word deurgaans op 'n konstruktiewe en kreatiewe wyse hanteer en Hekel en word heel vier hierdie vroue se onblusbare gees. Die leser sal vol hoop voel nĂ¡ die lees van die stories. Ons het 'n motief vir elkeen van hierdie een-en-twintig vroue se storie ontwerp en dit gebruik om persoonlike en huishoudelike artikels mee te maak. Gevorderde tegnieke is deurgaans gebruik om die beste moontlike eindresultaat te verkry. Entoesiastiese beginners sal ook geskikte patrone hier vind en daar is verwysings na hulpbronne indien dit nodig sou raak. Laastens het ons helder kleure ingespan, bont genoeg om jou dag mee op te vrolik. Hierdie is 'n handwerkboek met die eienskappe van 'n selfhelpboek. Die boek bevat een-en-twintig verhale met een-en-twintig gepaardgaande projekte en patrone, wat jou kan help om enige verlies, werkverwante stres, depressie, siekte of trauma te verwerk. Dit is iets soos die hekel weergawe van 'How to make an American quilt'. | ||
| 521 | _aAdults | ||
| 942 |
_2ddc _cBOOK _w164 _xCyprian Zikalala _y164 _zCyprian Zikalala |
||
| 999 |
_c799040 _d799039 |
||